{"id":421,"date":"2018-05-06T16:26:41","date_gmt":"2018-05-06T14:26:41","guid":{"rendered":"http:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=421"},"modified":"2018-05-06T16:26:41","modified_gmt":"2018-05-06T14:26:41","slug":"wag-of-een-ding-uitvind","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=421","title":{"rendered":"Wag, of een ding uitvind."},"content":{"rendered":"<p>Wat hou my terug, wat is die leeu in die pad waarvan daar in Spreuke gepraat word. As dit is soos ek dit het. En dis waarvoor ek wag, en nog ietsie meer. <!--more-->Ek gaan sommer op die Sondag aan met die skrywe. Ek het nou net bietjie die huis aangevat. Weer eens nie sif nie, maar net bietjie deurmekaar. Battle baie met die gedagtes terwyl ek dit doen. Sal moet verseker orde kry in my kop. Al so baie keer geskryf, ek weet dit is fout, maar gaan aan en aan en aan. Sal hierdie gedagtes moet kalm kry, en vinnig ook.<\/p>\n<p>Wil gou bietjie dorp toe gaan. Net &#8216;n pakkie wors en water gaan kry. Niks anders is regtig nodig nie. Ook kookolie is nodig en miskien &#8216;n boks melk by\u00a0SPAR. Weet nie waneer ek by Nien Pien gaan uitkom nie.<\/p>\n<p>En\u00a0dalk is ek gelukkig vandag, jy weet nooit nie.\u00a0En as ek haar vandag gaan kry, met amper nie &#8216;n sent op my naam nie, beteken dit gaan soveel beter wees vir die toekoms. Gaan beteken ek weet dis vir my en nie vir my geld nie.<\/p>\n<p>Jy moet jou vrese neerkryf en daaraan werk. Jouself oortuig dat dit nie ware vrese is nie. Soos hoe de donder kan jy bang wees om te bedank. En dit is jou grootste vrees. Dit is seker een van die grootste dinge wat in jou pad staan. Dit is een van die grootste\u00a0struikelblokke wat jou terug hou, en dit doen. Dit werk in jou onderbewusyn. Dit maak jou nie wil sukses h\u00ea nie. Jy is bang wat gaan Carel sonder jou doen. Dit maak jy eerder weer die\u00a0oortyd aantrek as dat die app werk. Jy moet daaraan werk.<\/p>\n<p>Dit is die eerste ding wat jy moet aan werk. Van nou af moet jy &#8216;n erenstige fok\u00a0dit houding h\u00ea. Nie &#8216;n algemene fok\u00a0dit houding nie, net een as dit kom by as ek bedank. Hy sal reg kom. Hy sal reg kom, hy voel niks vir jou nie, jy voel niks as jy loop nie. Klaar. Dit is waaraan ek werk. Dit was wat my terug gehou het.<\/p>\n<p>So jy gaan &#8216;n nuwe een begin, dis nou &#8216;n inskrywing, wat gepen is aan die voorblad, met jou doele op.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat hou my terug, wat is die leeu in die pad waarvan daar in Spreuke gepraat word. As dit is soos ek dit het. En dis waarvoor ek wag, en nog ietsie meer.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-421","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sommer-net"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/421","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=421"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/421\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":422,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/421\/revisions\/422"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=421"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=421"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=421"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}