{"id":1350,"date":"2024-02-22T20:20:13","date_gmt":"2024-02-22T18:20:13","guid":{"rendered":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=1350"},"modified":"2024-02-23T11:02:29","modified_gmt":"2024-02-23T09:02:29","slug":"die-operasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=1350","title":{"rendered":"Die operasie."},"content":{"rendered":"\n<p>So ek gaan toe 17 Januarie in vir my operasie. Die Wilgers Hospitaal. Goeie hospitaal. Goeie dokter of chirurg. My lewe gered, ek dink so. Ek was volgens my telling dertien dae in die hospitaal. Dit sou net vier wees.<\/p>\n\n\n\n<!--more-->\n\n\n\n<p>So die operasie het, ek dink net meer as drie ure geduur. Ek dink dit was honderd en negentig minute as ek op my hospitaalplan se se staat kyk. Sal ander dag die regte tyd gee. Dit was groot maar nou is dit klaar, en nou is dit myself mooi oppas. <\/p>\n\n\n\n<p>So hier was hierdie, kom ek noem dit &#8220;ding&#8221;, maar dit is einlik &#8216;n Pilonidale Sinus of Siste. Dis wat die ding was. Nou die ding is veroorsaak deur &#8216;n ou steek, a stitch in English. Een van die hope steke wat ek gekry het toe die abses gebars het in my dikderm terug in 2014. Dit was on Steve Biko. Nou daar is my lewe die eerste keer gered. Ons sal nou terug kom na lewe red toe. <\/p>\n\n\n\n<p>So die dokter hou toe kop en hy sny nie net die ding uit nie, maar hy stuur hom ook weg vir toetse. En dit is toe die toetse terug kom dat hy skrik, want as ek die storie reg gehaad het, as daardie bakterie\u00eb in die groot sny in gekom het, sou dit redelik probleme gewees het. Dis hoekom ek so lank in die hospitaal was en elke oggend drie uur het hulle kom bloed trek. <\/p>\n\n\n\n<p>Nou die punt wat ek wil maak is dit: as hulle hierdie operasie twee jaar terug in Steve Biko gedoen het, sou daardie dokter kop gehou het en die ding weg gestuur het? Ek dink nie so nie, ek dink ek sou tickets gewees het. <\/p>\n\n\n\n<p>En hoeveel keer het ek God gevra en gewonder kon dit nie maar daardie dag gebeur het nie? Lang storie kort: Hulle sou my daardie dag in Steve Biko doen, die drip was al in my arm, toe kondig die skerp regering die noodtoestand aan as gevolg van Covid. Trek hulle die drip net daar uit, en stuur my huis toe. Tweede keer wat lewe gered word. <\/p>\n\n\n\n<p>En nou met die dokter wat kop hou, was die derde keer. God is goed. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>So ek gaan toe 17 Januarie in vir my operasie. Die Wilgers Hospitaal. Goeie hospitaal. Goeie dokter of chirurg. My lewe gered, ek dink so. Ek was volgens my telling dertien dae in die hospitaal. Dit sou net vier wees.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1350","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sommer-net"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1350","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1350"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1350\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1356,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1350\/revisions\/1356"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1350"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1350"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1350"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}