{"id":1329,"date":"2024-01-15T22:31:02","date_gmt":"2024-01-15T20:31:02","guid":{"rendered":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=1329"},"modified":"2024-01-15T23:26:11","modified_gmt":"2024-01-15T21:26:11","slug":"groot-dag-naby","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=1329","title":{"rendered":"Groot dag naby."},"content":{"rendered":"\n<p>So die groot dag, die dag wat ek die operasie kry is baie naby. Woendag om presies te wees. M\u00f4re vat Derick my na Coenie toe, en Woensdag vat hy my hospitaal toe. <\/p>\n\n\n\n<!--more-->\n\n\n\n<p>Dis nou vir hierdie breuk wat ek laat reg maak. Uiteindelik na hoeveel jaar doen ek dit. Ek glo en ek weet daar is nie te veel skade nie, en hulle sal hom mooi kan reg maak. Die Here sal dit vir my doen. En as ek dan na die operasie nog 10kg kan verloor en dan altyd so lyk, weet ek my dinge gaan mooi lyk. <\/p>\n\n\n\n<p>Dinge is bietjie moeilik tussen my en Johannah Phuti. Sy gooi my baie die koue skouer. Kwaad vir my om die een of ander rede. Ek hoop net ek het die regte ding gedoen met die status op Whatsapp. Ek sal maar sien. Ek weet eerlik nie of ek die een kan fix nie, en partykeer weet ek nie of ek wil nie. Maar ek bly lief vir daai vrou. <\/p>\n\n\n\n<p>Ek hoop die operasie loop mooi en daar is nie teenspoed nie. Ek raak bietjie bang dat dinge baie vasgegroei het, maar ek spreek Woord uit dat ek perfek reggemaak gaan word. Dankie ook Here dat die mediesefonds my net so &#8216;n authorization nommer gegee het. Alles is op track. Vrydag as ek uitkom eet ek &#8216;n hele bak Woolies roomys op. Prys die Here.<\/p>\n\n\n\n<p> Wow die Here is regtig groot as ek dink hoe maklik ek die nommer gekry. En ek is seker dat hulle my extra mooi gaan reg maak en dat die bietjie gewig wat ek nie kon verloor het nie niks gaan wees nie.  <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>So die groot dag, die dag wat ek die operasie kry is baie naby. Woendag om presies te wees. M\u00f4re vat Derick my na Coenie toe, en Woensdag vat hy my hospitaal toe.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1329","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sommer-net"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1329","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1329"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1329\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1335,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1329\/revisions\/1335"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1329"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1329"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1329"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}