{"id":1238,"date":"2023-09-29T16:52:17","date_gmt":"2023-09-29T14:52:17","guid":{"rendered":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=1238"},"modified":"2023-09-29T19:05:01","modified_gmt":"2023-09-29T17:05:01","slug":"amper-weet-tyd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=1238","title":{"rendered":"Amper weet tyd."},"content":{"rendered":"\n<p>Dis amper weer sulke tyd, maar die keer het ek mooi plan gemaak. Ek skryf hierdie nou by die werk. Ja ek werk nog steeds by Tops, ten spyte van al my drome en planne, kom ek net nie hier weg nie. Darem het ek nou plan gemaak sodat ek nou al skryf. <\/p>\n\n\n\n<!--more-->\n\n\n\n<p>En dan al die performance oor hoe die tyd vlieg. Lank van die kort is ek het besluit om nie tot m\u00f4re aand te wag voor ek skryf nie. Eintlik wat ek wil s\u00ea is, ek het iets anders gedoen. En dit is waar die geheim in l\u00ea. Ek moet net begin om goed anders te doen as wat ek gedoen het. Of om ander goed te doen as wat ek altyg doen. <\/p>\n\n\n\n<p>Ek het darem al in die maand iemand gesien oor die app, en twee mails geskryf. Ek het Siegfried gaan sien, en ek het mails geskryf vir Liquor City en Halewood. Net nie nou ophou nie. Maar een ding kan ek ou vertel, ek kort downloads. Ek kort downloads dat die kak spat. Om dit so te stel. <\/p>\n\n\n\n<p>Verder gebeur daar niks nie, net die kragkabels wat met amper elke load shedding gesteel word. Nou vertel Derick my dat hulle nog niks gedoen het nie. Gedink dis amper net &#8216;n kwessie van tyd voor hulle gatvol raak en nie meer so gou kom reg maak nie. <\/p>\n\n\n\n<p>Nou wag ek hier om toe te sluit. Die laaste paar customers uit te kry, en ek kan dit nogal doen. Eers die radio afsit, en dan na elke customer toe stap en s\u00ea &#8220;we are closing&#8221;. Laat ek dit gou doen. gelukkig was daar amper niemand in die winkel nie. Klein dingeties. Hoop nou net die krag kom aan.  <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dis amper weer sulke tyd, maar die keer het ek mooi plan gemaak. Ek skryf hierdie nou by die werk. Ja ek werk nog steeds by Tops, ten spyte van al my drome en planne, kom ek net nie hier weg nie. Darem het ek nou plan gemaak sodat ek nou al skryf.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1238","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sommer-net"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1238","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1238"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1238\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1242,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1238\/revisions\/1242"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1238"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1238"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1238"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}