{"id":111,"date":"2017-04-02T08:11:24","date_gmt":"2017-04-02T06:11:24","guid":{"rendered":"http:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=111"},"modified":"2017-04-02T08:12:36","modified_gmt":"2017-04-02T06:12:36","slug":"laaste-dag-hier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=111","title":{"rendered":"Laaste dag hier."},"content":{"rendered":"<p>Vandag, vanoggend,hoop ek is my laaste keer hier by Carel. Ek gaan nie weer nie. Ek hoop regtig ek kan nee s\u00ea as hy my vra om weer hier te kom bly. Dis lekker hier, en ek verstaan hy wil nie sy plek alleen los nie, maar my dinge word te veel omgekrap as ek hier bly. Was net in die roetine van vroeg gaan slaap en vroeg opstaan. Nou moet ek volgende week weer voor begin. <!--more--><\/p>\n<p>So gepraat van die vroeg gaan slaap en vroeg opstaan. Die probleem is nie by die vroeg opstaan nie, dis by die vroeg gaan slaap. Dis nogal moeilik. Klink snaaks, maar ek s\u00ea vir julle, dis moeiliker om vroeg te gaan slaap, as om vroeg uit die bed uit te kom. Laat ons sien hoe gaan dit volgende week. En nog &#8216;n ding, dit kos bietjie om jou kop om werk te kry. Dit voel snaaks om eers dinge te doen, en dan nog te weet ek gaan werk toe.<\/p>\n<p>Verder was dit lekker die week by Carel se plek. Bietjie &#8220;vroeg&#8221; by die huis gekom. S\u00ea &#8220;vroeg&#8221; want dit was maar nog steeds bra laat. Nog steeds in die aand.<\/p>\n<p>Wat wil ek in April reg kry. Ek wil gaan praat oor die gelaat werkery. Ek wil deur altwee Android kursusse wees, en ek wil onder 90kg weeg. Net daardie 3. Die gelaat werkery, ek will meer dae vroeg huis toe gaan, Ek soek een naweek &#8216;n maand af. Die twee Android tutorials is die een wat ek nou mee besig is, en die volgende een, die meer advanced een. En die gewig moet ek net 8 of dalk 9 kilogram verloor. Ek dink as ek eers mooi in die vroeg gaan slaap en vroeg opstaan is, met klein bietjie dissipiline, kan ek dit maklik doen.<\/p>\n<p>Net gou s\u00ea ek gaan nou nou Pretoria toe, eers gou winkeltjie toe, en dan daarvandaan Pretoria toe. Gaan bietjie by Coenie en Nina kuier, en Derick kom ook. Dit is my broers en suster. M\u00f5re gaan ek eers gou dokter toe, en dan gaan ek werk toe.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vandag, vanoggend,hoop ek is my laaste keer hier by Carel. Ek gaan nie weer nie. Ek hoop regtig ek kan nee s\u00ea as hy my vra om weer hier te kom bly. Dis lekker hier, en ek verstaan hy wil nie sy plek alleen los nie, maar my dinge word te veel omgekrap as ek &hellip; <a href=\"https:\/\/www.carelventer.co.za\/?p=111\" class=\"more-link\">Continue reading <span class=\"screen-reader-text\">Laaste dag hier.<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-111","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sommer-net"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/111","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=111"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/111\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":113,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/111\/revisions\/113"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=111"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=111"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.carelventer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=111"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}