Sal eers weer oor vier jaar op hierdie datum, of amper datum iets kan skryf. Waar was jy? In jou huis besig om jou rekeninge te betaal. Minder as ‘n week voor jy hospital toe gaan om jou breuk reg te maak.
Month: February 2020
Net nie niks doen nie.
Soveel keer wat ek geskyf het oor hoe die tyd loop, soveel kan ek skryf oor agterkom dat as ek net iets moet doen om vorentoe te gaan, maak dit ‘n moerse verskil. Dis al, ek moet net nie die aand gaan slaap en niks gedoen het nie.
Continue reading Net nie niks doen nie.Moeg om te noem van tyd wat loop.
Elke keer die selfde storie. Sien die maand is amper verby, en dan moet ek iets skryf, net om die streak aan die gang te hou. Dan begin ek maar om die entry te noem iets soos hoe die tyd loop. Soos nou.
Continue reading Moeg om te noem van tyd wat loop.